Biblioteek Vishoek bied aan Professor Ampie Muller, skrywer, redakteur, sielkundige, resensent, musiekliefhebber en radio-aanbieder, dosent
Vrydag, 29 Julie 2011
Tyd: 10h00
Plek : Biblioteek Vishoek
Koste: R15.00 ten behoewe van Vishoek se Biblioteekvriende
RSVP : 021 784 2030